Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 5 van 20210205 – Liefde vir die Skepping as spieël vir selfherkenning 5. Oefening Elke aardse wandeling is ‘n pad via Golgotha -‘n Oproep weerklink deur die Skepping: “Kind, kom huistoe!” – “Herken jouself, o mens…” – Taak: Elimineer die skeiding tussen jou en die rots – stuur liefde na die wêreld van minerale, en ons ontwikkel geduld met onsself en ons naastes.