Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2
Menu
Lesing 5 van 20200728 – Die materiële wêrelde sal ook in die geestelike verander word. Kinders en skepsele van Elohim