Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 48 van 20200522 – Aanhalings uit Johanna Brandt, “Die Millennium”. Vyfde Visioen: die Nagaanval op Johannesburg.

Lesing 48 van 20200522 – Aanhalings uit Johanna Brandt, “Die Millennium”. Vyfde Visioen: die Nagaanval op Johannesburg.