Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 41 van 20210329 – Beslissende vrae vir ons: Is jy, MY bruid, lief vir MY met jou hele hart? Mag elkeen homself in sy innerlike wese beproef – die oestyd het aangebreek – alhoewel selfs die dwase bruide hul doelwit sal bereik, maar die weg van die wyses is ‘n reis in saligheid – om ’n bruid te wees is ’n toestand