Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 38 van 20210326 – Wandeling – kort rus – terugkyk – julle eie swakhede en griewe – nederigheid verseël ons aura – kruisiging van die menslike ego – staan soos ‘n rots in die branding – neem verantwoordelikheid – oor die louwarmes – gryp die tou aan, moet nie los nie – Taak: Dink wyslik na oor my woorde!