Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 30 van 20210228 – Die weg deur middel van selfherkenning is doringagtig – oefen om die wet van karma te leef deur allesverge- wende liefde – onbaatsugtige liefde sonder verwagting – leef in die oomblik, want die verlede dien slegs vir selfherkenning, die toekoms lê in ELOHIM se hand