Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 27 van 20210225 – Om gedragspatrone en denkpatrone te herken en op te los – ons is die bouers van ons lot – om kalmte en selfbeheersing te leer – om alles vanuit ‘n hoër standpunt beskou – die siel bevry haarself deur drome – Taak: Kyk na ‘n kind tussen die ouderdom van ses en nege en mediteer daaroor.