Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEƁGI 4:2

Lesing 25 van 20210223 – Selfs ys en sneeu word as simbool vir ons getoon – verduideliking – baba is ‘n gelykenis vir ons om ons oorgawe te toon – ons moet dit ook beoefen en onsself binne ELOHIM se wil plaas – ons veroorsaak ons eie probleme – om totale vertroue in ELOHIM se leiding te ontwikkel – Taak: Kyk na die kind tussen drie en ses jaar oud en ontleed jou gevoelens, mediteer daaroor