Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 24 van 20210222 – Is ons bereid om U dieptes te laat ondersoek? Is ons bereid om ons swakhede en foutiewe gedrag te herken en weg te werp? – is ons bereid om ook ons naaste te help, sodat ook hy sy doel kan bereik? – geen ontmoeting is toevallig nie, dit is leiding – die siel stem in met haar karma – siele wat nog nie die weg huiswaarts gevind het nie, kies magsposisies – die woorde van JAHSHUA as voorbeeld, probeer dit begryp – om mededraers van die wêreld se kruis te wees- pynlike beskouing van die duisternis – elke weg van ons naaste dien ook tot herkenning vir ons – na die terugkeer van Satana (as ‘n suiwer kind van ELOHIM) sal daar nooit weer ‘n val van ‘n geesteswese wees nie – die betekenis daarvan om in retrospek te kyk na ons huidige inkarnasie – afhanklikheid: selfliefde – naasteliefde – toewyding aan ELOHIM – Taak: Kyk na ‘n baba en toets jou gewaarwordinge – mediteer daaroor.