Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 24 van 20170906 – Rut 2:1 EN Naómi het ‘n bloedverwant gehad van haar man se kant, ‘n vermoënde man, uit die familie van EliMeleg, wie se naam Boas was.