Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2
Menu
Lesing 23 van 20170904 – Rut 1:1 EN in die dae toe die Rigters geregeer het, was daar hongersnood in die Aarde; daarom het ‘n man uit Betlehem-JeHûWdah weggetrek om as vreemdeling te vertoef in die veld van Moab, hy en sy vrou en sy twee seuns.