Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEƁGI 4:2

Lesing 15 van 20170515 – Boek v Her – Tweede droomgesig van Henog Gen 6:1 TOE die adamiete op die aangesig van die Adamah[adamiet se Aarde] begin vermeerder en daar vir hulle dogters gebore is, [Boekrol van Henog 6:1]