Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2
Menu
Lesing 147 – Die Meester met Syne in die storm op die meer. Agab getuig nederig oor die Messias – 20241028