Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 13 van 20161205 – Bergpredikasie (slot) Mat 7:21 Nie elkeen wat vir My sê: Meester, Meester! sal ingaan in die Koninkryk van die Hemele nie, maar hy wat die Wil doen van My VADER wat in die Hemele is.