Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 12 van 20220128 – Beweeg jou ledemate; span jou spiere sodat jy jou aardse liggaam kan voel en sodat jy die bewussyn kan hê dat jy verenig is in liggaam, siel en die inwonende GEES!