Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 11 van 20220126 – Raak stil in julleself en voel ingeskakel met liefde, vrede, seëning en lig. [Dit is] woorde wat julle al talle keer uitgestuur het, wat nou as seën na julle toe terugkom