Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEƁGI 4:2

Lesing 10B van 20220125 – Ontspanne gee die mens homself oor aan die Gees Wie EK in jouself is. Die selle van jou liggaam vibreer in die “EK is die liefde, die lewe” in elke sel. (Vervolg)