Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 10 van 20161201 – Mat 6:25 Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul siel – wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam – wat julle sal aantrek nie. Is die siel nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie?