Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2
Menu
Lesing 15 van 20191004 – 2Es 2:5 Wat My betref, o VADER, Ek roep na U as ‘n getuie, as die Moeder van hierdie kinders wat nie U Verbond wil hou nie.