VIR DIE BEGINNER. DIE GELYKENISSE VAN JESUS

Hierdie boekie verklaar die gelykenisse op `n eenvoudige wyse aan hulle wat nog nie goed onderrig in die Skrifte is nie.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 10.00 per boek).