OPENBARINGE 1 TOT 200 AAN BERTUS HANEKOM

Hier konsentreer ons Vader hoofsaaklik op die skoonmaak van ons harte en beloftes vir die sondaar wat homself daadwerklik wil regruk. One het die drie boekies nou in een vervat, vanaf profesie 1 tot 200.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 40.00 per boek).