Boek 5 - Tekens van die Eindtyd

Elke groot katastrofe sal ook deur waarskuwings van God voorafgegaan word en Hy sal die mense vermaan deur sieners en profete. Slaan ag op die tekens van die tye, dan sal u weet dat u al midde in die tyd leef wat die einde voorafgaan, dat dit egter vir u geen einde van verskrikking hoef te wees nie, as u maar van goeie wil is.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).