Boek 4 - Die Antichris

In ons dae word nou deur die Heer aan Bertha Dudde duidelik gemaak dat daar; `n persoonlike wêreldse maghebber as Antichris sal optree, want hy beloof aan die mense om die lewenstandaard terug te gee wat deur die groot natuurkatastrofe verlore geraak het. Alle volke sal hom toejuig en die meeste mense kies hom as heer en Heer, aangesien hy hulle wense skynbaar vervul.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).