Bybeltekste en hul verborge betekenis

Hierdie boek handel oor verskeie Bybeltekste uit die Nuwe Testament waar Jesus Self die verklarings daarvan gee. Hy ontleed elke vers tot in sy diepste geestelike betekenis. Hierdie inligting sal van onskatbare waarde wees vir enige student in `n Bybelstudiegroep. Vir die eerste keer kry ons nou werklik lering van die Meester Self, oor die diepere betekenis van Sy grootse verlossingsdaad aan die kruis. As u hierdie 37 verse saam met Hom deurgewerk het, sal u ook in staat wees om die dieper geestelike betekenis van die res van u Bybel te begryp. Verstommend is die geweldige klem wat Jesus daarop lĂȘ om nie net lesers van die Woord te wees nie, maar daders van die Woord. Baie boeke is van geen nut, indien die naasteliefde nie prakties uitgevoer word nie.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 60.00 per boek).