Die drie dae in die Tempel

Toe Jesus 12 jaar oud was, het Hy vir drie dae vermis geraak na hulle terugkeer vanaf Jerusalem. Lees die verstommende verhaal van hierdie twaalfjarige Godsmens in die tempel en hoe Hy hierdie geveinste farriseƫrs op hulle neuse laat kyk het.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 50.00 per boek).