Die Groot Evangelie van Johannes - Boek 11

Toe Jakob Lorber in die jaar 1864 sterf, bly sy hoofwerk, Die Groot Johannes Evangelie onvoltooid. Eers 27 jaar later word dit deur `n ander gewekte ten einde gebring. In die jaar 1891 ontvang Leopold Engel die roeping om die werk te voltooi. Hy voer hierdie opdrag sonder onderbrekings uit tot die jaar 1893. Vervolg van Boek 10

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 100.00 per boek).