Boek 27 - Die Onse Vader

As u bid, gebruik dan nie `n stortvloed van woorde, soos die heidene dit doen nie; want hulle meen dat hulle deur hulle baie woorde verhoor word. Doen nie soos hulle nie, want u Vader weet wat u nodig het voordat u Hom daarom gevra het. So moet u bid:

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).