Boek 25 - Siekte en Leed

Aan die kruis het Jesus geroep: "Ek het dors", dors na die hele mensdom, wie Hy wou verlos, maar Hy het slegs gal en asyn gekry. En as u alle aardse hoop prysgegee het en u alleen aan God wy, neem Hy Self u lot in Sy Hande en Hy sal u red uit alle nood, want Sy Liefde omvat u.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).