Boek 24 - U het tog `n Vader!

Die Vader het ons onuitspreeklik lief, Sy Liefde verlang vurig na ons liefde, al vanaf onse afvalligheid in die allereerste begin. Weet dan dat ons ook die Vader gelukkig maak deurdat Sy kind wil wees en Hom lief te hĂȘ uit heel ons hart en met al ons sinne. Roep God aan as Vader in Jesus, vra Hom en bid dan innig vol vertroue: "Vader, U Wil geskied".

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).