Boek 22 - Jesus Christus vertroos u

Is die tye soms swaar vir ons, het ons dit erg moeilik of ly ons smartlike pyn, dan moet ons onsself laat troos deur Jesus, want Sy woord gee krag, in ware barmhartigheid moet ons bly vertrou. Alleen die versekering van Jesus Self: "Kom almal tot My..." gee ons moed en krag om vol te hou tot ons deur Hom verlos sal word, dadelik of aan die einde.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).