Boek 21 - Die toekoms word die teenswoordige

Die gedeelte wys ons daarop dat hulle wat glo in hul God en Skepper, in die Liefde van die Vader, stand moet hou tydens die beproewings van die eindtyd. Die voorspellings oor die einde gaan nou bewaarheid word, die toekoms word hede. God roep met luide stem om die onverskilliges nog tot inkeer te bring. Wie onvoorbereid die uur tegemoet gaan en wie sy lewe verloor, het `n swaar lot in die hiernamaals.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).