Boek 20 - Oor die ware gebed

Heer, leer ons bid (Lukas 11: 1-13) Soos die Vader ons al deur Jesus leer, so sal ons bede moet wees: In deemoed en oorgawe, diep in ons hart ons liefde betuigend teenoor die Vader, sittend aan Sy voete; met `n vaste geloof, nie alleen seker van Sy Almag nie, maar ook van Sy ewigdurende Liefde vir ons, Liefde wat steeds die ewige geluk van die biddende mens vooropstel. In diƩ boekie vertel die Vader hier uitgebreid oor; oor die wat, hoe en waarvan ons bid, die saampraat van kind en Vader.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).