Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)

Wat in hierdie werk gesê is aangaande die hemel, die wêreld van die geeste, en die hel, sal duister wees vir hulle wat geen belang daarin het om iets te leer aangaande geestelike waarhede nie, maar is duidelik vir hulle wat so `n belangstelling het, en veral aan hulle wat `n emosie (liefde) vir die waarheid het ter wille van die waarheid, dit is, wat die waarheid liefhet omdat dit waar is, en wat ookal gelief word, dring met lig in die verstand in, veral die waarheid wat gelief word, want alle waarheid is in die lig.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 0.00 per boek).