Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling

Deur die Goddelike genade van die Meester is die innerlikes, wat van my gees is, vir my oopgemaak, en daarby is dit aan my toegestaan om te spreek met geeste en engele, nie net slegs met hulle wat naby ons Aarde is nie, maar ook met hulle wat naby ander Aardes is, omdat ek `n begeerte gehad het om te weet of daar ander Aardes is, en wat hulle gesteldheid is, en die kwaliteit van hulle inwoners, daarom is dit deur die Meester toegestaan om met geeste en engele van ander Aardes te praat en omgang met hulle te hĂȘ

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 1.00 per boek).