DIE MELGISEDEK ORDE

Die Melgisédek-orde is `n onderwerp waar daar nie veel oor geskryf is nie. Jare gelede het ek `n Israel-dominee gevra om hierdie onderwerp vir my te verduidelik, waarop hy self erken het dat hulle niks op kweekskool hiervan geleer het nie. Dit is dus logies om af te lei dat ons Hemelse Vader hierdie onderwerp verborge gehou het. Nou, in die laaste tyd voor die einde, sien ons dat daar baie meer oor hierdie onderwerp openbaar word, en dat dit nou tyd geword het om hierdie verborgenheid aan die lig te bring.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 1.00 per boek).