Boek 15 - Die stryd teen Jesus Christus

Alle kragte word ingespan om die Goddelikheid van ons Heer Jesus Christus te verloën, wat uiteindelik `n bevestiging van die Christelike geloof is en tegelykertyd is dit `n erkenning van vrees van die hele sataniese sektor vir Hom Wat die dood en die hel oorwin het. Ons kan getroos wees: Jesus bly die Oorwinnaar. Hoe meer die duisternis Sy Naam, met dit wat by haarself hoort, besoedel, soveel stralender sal Sy Suiwerheid te voorskyn kom wanneer die tyd van die beproewing afgeloop het en die groot "halt" weerklink.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).