LEWENSGEHEIME

Uit die hoofstuk ‘Groei’ van 24 September 1875: "Wie hom teen My wette versit, straf homself. En dat Ekself nou selfs direk omgaan met julle, wat die minste is, het die volgende redes ..., eers wanneer die mensdom deur haar eie onhandigheid baie ellende na homself getrek het, en ontvanklik geword het en in staat om die beter dinge aan te neem, dan lê die materiaal al klaar, waarmee die ou, reeds lang vergete en ondermynde bouwerk van die geestelike menselewe weer opgebou sal word; en nie tydelik nie, maar blywend!"

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 150.00 per boek).