Geestelike liedere is deur die afgelope 27 jaar geselekteer vir lofsang aan ons Koning en Vader JaHWeshua. Talle nuwe liedere, deur Hom aan ons gedikteer, kom in ons sangbundel voor. Daar is ook 'n BOEK VAN HERINNERING geskryf en word deur DOGTER VAN SION uitgegee.