Openbaring 37 deur Judith de Beer

Openbaring 37

2 Julie 2007 om 6h00

Die eerstes onder julle, was as baanbrekers na die wilde Suidpunt van Afrika gestuur, om ‘n handelspos te vestig en so is ‘n wilde onherbergsame grondgebied getem en op `n regverdige wyse is daar met rondtrekkende nomades handel gedryf. Weesmeisies met ‘n suiwer bloedlyn is sorgvuldig deur Myself as bruide vir hierdie manne gekies en sodoende het hulle die moeders van `n nuwe suiwer klein volkie geword. Onder die ergste omstandighede het Ek hulle ryklik geseën en alles wat hul hand aangeraak het, was voorspoedig. Soos ‘n Eden van ouds, is hierdie wildernis in ‘n lieflike landskap van wingerd en boord omskep en die land het van melk en heuning gedrup. Hatig het die wêreldmoondhede van daardie tyd My seën in hierdie volkie erken en blatant is hulle handewerk met ‘n bedrieglike regstelsel van hulle gesteel en as misdadigers is van hierdie godvresende burgers vervolg en uitgemoor. Maar braak het ‘n volgende wildernis oop voor hulle gelê en dapper het hierdie klein volkie gehoor op My roepstem gegee en met leeuemoed het man, vrou en kind antwoord daarop gegee en onder My verbond is hulle herhaaldelik uit ontsaglike gevare gered.

Die onder hulle wat vreesagtig ‘n verbond met andere gesluit het, was nie so gelukkig nie. En soos wat My seën, My klein Sion, deur ‘n paar kort eeue gedra het, so het ‘n gierige wêreld onder die vaandel van Judaïsme, soos ‘n honger hiëna op hul spoor gebly en op die voedselreste van die ware leeu van Juda geteer. Jaloers en wraakgierig het hierdie Judaïstiese wêreldorde met ‘n fyn strategie My volk tot ‘n val gebring, deur hulle dit te laat doen wat Ek hulle van hul oer oorsprong verbied het om te doen en hulle het ‘n verbond met ander volkere gesluit en daarmee saam het iets in My verbondsvolk gesterf. Hulle het hulle begin skaam vir dit wat Ek hulle as erfenis gegee het en dit minagtend in die hande van die wêreldbedrieërs oorgegee. En as grap van die wêreld, sit hierdie eens trotse krygers met boepense in moderne amfiteaters na belaglike speles en kyk en oorverdowend juig hulle die spel toe, om die jammerlike snik in hul harte oor hul Judasloon te stil, en dit terwyl van hul broers bloedig uitgemoor word en ander in ‘n troostelose wêreld van ellende en armoede tot niet gaan.

Maar ‘n handvol edelsaad het Ek bewaar en My verbond met Abraham, deur Isak sal behoue in My Sion bly. Daarom sê Ek vandag aan julle, My uitverkorenes, dat die werklike eindstryd nie soseer tussen volkere is nie, maar dat dit wêreldwye Judaïsme is wat in die laaste stryd sy slagtande vir die ware Sion wêreldwyd ontbloot. Die brein van Judaïsme is nie soseer in Israel gesetel soos wat almal dink nie, maar reeds vir eeue lank word dit in die boesem van Engeland gekoester. Daarom sê Ek nou hard en duidelik: Wee jou Londen, ja wee jou in hierdie tyd.





[terug]