Boodskap No 10 van Lukaas ontvang op 3 September 2013


Skryf Lukaas, skryf, nog steeds bespot hulle My, hoon hulle My en lag hulle in My aangesig. Ek IS wat EK IS en voordat daar tye was IS EK; EK IS WAT EK IS voordat daar EK IS wat EK IS was. EK, EK IS wat EK IS spreek en skrywe aan wie Ek ookal kies om My wil te doen vir My volk, oral en te enige tyd wat Ek kies. Ek stuur drome vir sommige, foto's aan andere en groot kennis van My aan diegene wat dit ontvang en My wil in volkome gehoorsaamheid doen, soos wat Ek hulle sal vra om dit te doen. Het Ek dit nie aan julle getoon gedurende die hele tyd wat Ek bestaan nie? En nog steeds spot julle. Aan hierdie dienaar, Lukaas, sal 'n waarheid vertel word, 'n presiese waarheid sodat julle sal weet dat EK IS hierdie woorde gespreek het wat aan hierdie dienaar Lukaas gegee is. Het julle nie gelees waar Ek dit gegee het dat diegene wat sal poog om My kinders te vernietig, die verstand van rasende sprinkane gegee sal word nie? En julle lag. Het julle nie dieselfde waarskuwings gelees en gehoor van ander regdeur die wêreld nie? En tog spot julle. Glo julle regtig dat in daardie geheime vergaderings wat julle gehou het, Ek nie daar was en na elke woord geluister het nie? Ek was en EK IS altyd onder julle. Julle het doelbewus saamgesweer om voor te gee om My volk te vernietig, gedurende 'n tyd wat julle Uhuru genoem het, om sodoende 'n wanvoorstelling onder My volk te skep, om hulle voor die wêreld in die verleentheid te stel, sodat hulle soos dwase kon lyk. Julle het gedink dat hierdie rampsalige plan uit julleself gekom het. Dit het nie, dit kom van die vader wat julle dien, Satan, julle meester wat voortgaan om julle gedagtes te oorstroom met elke denkbare gif en bevlekking van die bose. Soos wat julle hierdie plan uitgedink het, so sal dit wees. Julle het gelag toe julle die woorde van My boodskappers gelees of gehoor het, wat My volk gewaarsku het en gedink dis vals, gedink dat julle planne van misleiding onbekend was en in die geheim. Julle het My boodskappers bespot, en EK, EK IS sal julle spot. Uhuru sal wees soos wat voorspel is. Dit is deel van My plan om My krag te toon aan die wêreld en om die wêreld wakker te maak vir die goddeloosheid van hierdie bose kinders van Gam, wat selfs hul eie mense verraai. Daar is die goeie kinders van Gam, soos wat Ek vir jou gesê het, en Ek, EK IS wat EK IS is reeds besig om My boodskappers onder hulle op te wek teen julle bose kinders van Gam, wie hulle so verraai het. Hierdie goeie kinders van Gam sal My stem hoor, hierdie goeie kinders van Gam sal al julle werke ken. Hierdie goeie kinders van Gam sal My volk help gedurende die tye wat kom en in die tye wat kom, sal hulle verenig in hul rasende woede teen hul bose en slegte broers en susters van Gam. Ek, EK IS wat EK IS, sal met hulle wees, soos wat Ek ook met My volk sal wees. Julle sal My en My leërskaar onder hulle sien. Die teerling is gewerp daar is geen omdraai meer nie, julle beker van bose goddeloosheid loop oor voor My en die stank maak My siek; slegs sekondes is oor voordat Ek die opdragte aan My Engele gee om hierdie winde los te laat oor julle land, wat alle rede sal verwyder uit julle verstand. Julle sal wees soos sprinkane in die land, soos wat voorspel is en julle sal begeer om My kinders te vernietig, soos wat voorspel is en soos die sprinkane sal julle alles vernietig en verslind wat in julle pad kom, selfs die vlees van hulle bene, sodat die wêreld kan sien wie julle werklik is. In daardie tyd sal die wêreld sê, Elohim lewe en daar is geen groter krag nie! Goeie kinders van Gam, onthou My woorde, Ek, EK IS wat EK IS, die Vader van vaders, en hy wat was, is en sal wees, vir ewig, sal ook saam met julle wees gedurende hierdie tye. Ek sal onder julle wees soos wat Ek gespreek het en soos wat Ek gespreek het, sal die seëninge groot wees wat Ek onder julle sal uitgiet na hierdie verwoesting. Julle sal veilig woon in daardie lande wat Ek aan julle gegee het om te saai, te plant en oeste van groot oorvloed te oes, so groot is My beloning vir julle wat Ek beplan vir julle hulp aan My volk. EK IS wat EK IS het gespreek, glo kinders, glo. Waarom huiwer jy Lukaas, gee hierdie woorde!

 





[terug]