HOMO HUWELIKE: - GRUWEL VAN VERWOESTING OPGERIG

Ons God sê:
Genesis 2:24: Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word.
*Die Bybel Nuwe Vertaling, 1983.

Die Sodomiet sê:
Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy MAN lewe, en hulle sal een word.
*2006 nuwe wetgewing rakende homoseksuele huwelike in Suid-Afrika

Matthéüs 24:15: "Wanneer julle ooreenkomstig die woord van die profeet Daniël die ding wat 'n gruwel is vir God en wat verwoesting aanrig, in die heilige plek sien staan--wie dit lees, moet dit goed begryp."
Die Bybel Nuwe Vertaling, 1983.

KOMMENTAAR: Die huwelik tussen man en vrou is die heiligdom, of anders gestel, die huwelik beklee die heilige plek in die samelewing. Nou is die homoseksuele-, oftewel die sodomitiese gruwel voor God en wat verwoesting aanrig, in Suid-Afrika opgerig, en dit gaan die goddelike instelling van die huwelik verwoes. Deur dieselfde status toe te ken aan homoseksuele- as aan heteroseksuele huwelike, staan die gruwel nou vierkantig in die heilige plek!!

Wat sê die Nuwe Afrikaanse 1983 Bybel oor homo's?
Levitikus 20:13: "Twee mans wat homoseksueel verkeer, doen 'n afskuwelike sonde. Hulle moet doodgemaak word. Hulle verdien die dood."
Levitikus 18:22:
"Jy mag nie 'n homoseksuele verhouding hê nie. Dit is 'n afstootlike sonde."
Romeine 1:27: "
Net so laat vaar die mans ook die natuurlike omgang met die vrou en brand van begeerte vir mekaar. Mans pleeg skandelikhede met mans en bring oor hulleself die verdiende straf vir hulle perversiteit." 

Geliefde Christenbroer en suster, gaan u hieroor stilbly, sodat Jesus u as volg kan aankla:

Matthéüs 10:32: Elkeen wat hom voor die mense openlik vir My uitspreek, vir hom sal Ek My ook openlik uitspreek voor my Vader wat in die hemel is. 33Maar hom wat My voor die mense verloën, sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemel is.

Amerikaanse statitiek wat in 2003 saamgestel is oor hierdie sodomitiese gruwel

Feite en statistieke oor homoseksuele in die Verenigde State van Amerika.
Verskeie statistieke rakende die homoseksuele lewenstyl.
Hierdie statistiek is `n redelik betroubare bron waarmee blanke homoseksualisme in Suid-Afrika vergelyk kan word (aanhalingsbron in hakies).
Een studie berig dat die gemiddelde homoseksueel tussen 20 en 106 slaapmaats per jaar het (6). Die gemiddelde heteroseksueel het 8 slaapmaats in `n leeftyd!
Baie homoseksuele seksuele ontmoetings vind plaas terwyl hulle dronk is, hoog op dwelms, of in orgie omstandighede (7).
Homoseksuele is verantwoordelik vir 3-4% van alle ghonorea gevalle, 60% van alle sifilis gevalle en 17% van alle hospitaal opnames (buiten seksueel oordraagbare siektes) in die VSA (5). Hulle verteenwoordig maar net 1-2% van die bevolking.

Homoseksuele het ongesonde lewenswyses en is histories verantwoordelik vir die hoogste gevalle van sifilis, ghonorea, hepatitis B, die "gay bowel sindroom" (siekte wat o.a. die ingewande dermkanale aanval) tuberkulose en "cytomegalovirus" (virus wat selle vergroot in die kop) (27).
25-33% van homoseksuele en lesbiers is alkoliste (11). 
Van homoseksuele wat in een studie gevra is, word berig dat 43% tot 500 of meer bedmaats in `n leeftyd erken het, 28% erken tot 1000 of meer in `n leeftyd, en van hierdie mense sê 79% dat die helfte van daardie bedmaats totale vreemdelinge was, en 70% van daardie seksuele kontakte was een-nagkontakte (of, soos een homoseksueel erken in die film "The Castro", eenminuutkontakte) (3).
Dit is ook `n gewilde tydverdryf van baie homoseksuele om na plesierareas te gaan en anonieme seks te hê.
78% van homoseksuele is geaffekteer met seksueel oordraagbare siektes (20).
Regter John Martaugh, hoofmagistraat van die New Yorkse kriminele hof het gesê: "Homoseksuele is verantwoordelik vir die helfte van die moorde in groot stede"(10).
Kaptein William Riddle van die Los Angeles polisie sê:  "30 000 seksueel mishandelde kinders in Los Angesles was slagoffers van homoseksuele"(10).
Homoseksuele was verantwoordelik vir die verspreiding van VIGS in die VSA, en het toe

aggressiewe groepe gestig soos "Act Up" en "Ground Zero" om daaroor te kla. Selfs vandag, is die homoseksuele verantwoordelik vir oor die 50% van die VIGS gevalle in die VSA, wat `n aansienlike aantal is, in ag geneem dat hulle slegs 1-2% van die bevolking verteenwoordig.
Homoseksuele is verantwoordelik vir `n abnormale hoeveelheid hepatitis gevalle: 70-80% in San Fransisco, 29% in Denver, 66% in New York Stad, 56% in Toronto, 42% in Montreal en 26% in Melbourne (8).
37% van homoseksuele is betrokke in sadomasochistiese dade, wat verantwoordelik is vir vele toevallige/ongeluk sterftes. In San Fransisco was klasse aangebied om homoseksuele te leer hoe om nie jou bedmaat dood te maak gedurende sadomasochistiese dade nie (8).
41% van homoseksuele verklaar dat hulle seks gehad het met vreemdelinge in openbare toilette, 60% verklaar dat hulle seks gehad het met vreemdelinge in badhuise, en by 64% van hierdie ontmoetings was onwettige dwelms gebruik (8).
Afhangende van die stad, is 39-59% van homoseksuele besmet met inwendige parasiete soos wurms, slakke en gaatjiesdiere, wat algemeen is in vieslike derde wêreld lande (8).
Kinders is prooie van homoseksuele
33% homoseksuele ERKEN dat hulle seksdade met minderjariges gepleeg het (7).
Daar is `n beduidende homoseksuele groep, bestaande uit duisende lede, bekend as die "North American Man and Boy Love Association (NAMBLA)". Hierdie is `n homoseksuele kindermolesteringsgroep wie se slagspreuk is: "SEX VOOR 8 VOORDAT DIT TE LAAT IS". ("SEX BEFORE 8, BEFORE IT'S TOO LATE.") Hierdie groep kan gesien word waar hulle in die meeste homoseksuele parades regoor die VSA marsjeer.
Homoseksuele pleeg meer as 33% van alle gerapporteerde kindermolesterings in die VSA, wat, in ag geneem dat homoseksuele slegs 2% van die bevolking verteenwoordig, beteken dat 1 in 20 homoseksuele `n kindermolesteerder is, terwyl 1 in 490 heteroseksuele `n kindermolesteerder is (19).
73% van alle homoseksuele het seks met seuns onder 19 jaar gehad (19).
Baie homoseksuele erken dat hulle pedofiele is: "Die liefde tussen mans en seuns is die grondslag van homoseksualiteit" (22).
Omdat homoseksuele nie natuurlik kan aanwas nie, wend hulle hulleself tot die werwing van kinders. Homoseksuele kan gehoor word waar hulle skreeu: "TIEN PERSENT IS NIE GENOEG NIE, WERF, WERF, WERF" in hulle homoseksuele parades. `n Groep wat hulleself "Lesbian Avengers" (Lesbiese Wrekers) noem, spog dat hulle jong meisies werf. Hulle druk "ONS WERF" op hulle literatuur. Ander homoseksuele is nie so openlik oor hierdie saak nie, maar poog eerder om die gemeenskap te infiltreer en in posisies te kom waar hulle toegang kan kry tot die buigsame wil van jong kinders (byvoorbeeld as predikante, onderwysers, "Boy Scout" leiers, ensovoorts) (8). Sien die DC Lesbian Avengers (DC Lesbiese Wrekers) se webbladsy, en die DC Lesbian Avengers Press Release (DC Lesbiese Wrekers Pers vrystelling), waar hulle dreig om jong seuns en dogters te werf. Sien ook AFA Action Alert.
Seksuele oriëntasie
`n Uitdrukking wat onlangs die lig begin sien het, is "seksuele oriëntasie". Hierdie is `n uitdrukking wat deur homoseksuele opgemaak is in `n poging om hulle minder vieslik te laat lyk as wat hulle in werklikheid is. Die doel van hierdie uitdrukking is om die kalklig weg te neem van wat hierdie perverte werklik doen, en die algemene publiek met die indruk te laat dat hulle slegs arme, mishandelde mense is, wat maar net eenvoudig aangetrokke is tot lede van dieselfde geslag - asof hulle nie betrokke is in `n aktiwiteit wat deur die Almagtige God verbied is nie. "Seksuele oriëntasie", soos vandag gebruik, het net mooi niks met die seksuele aktiwiteit te doen nie, maar verwys net tot wie of wat `n spesifieke persoon aangetrokke is. As u dink dat mense van "ander seksuele oriëntasies" is ook in orde, dink dan net watter ander perverse seksuele oriëntasies u noodwendig as heilsaam en suiwer sal moet akkommodeer (29)!
Sodomiete en nie homoseksuele nie
Die harde werklikheid is dat homoseksuele niks op aarde doen wat enige konnotasie met seks het nie, want die "seksuele gereedskap", deur God voorsien, naamlik een vroulike- en een manlike geslagsorgaan, ontbreek. Onder andere (een van die minder afskuwelike gebruike van homoseksuele) gebruik die een sy geslagsdeel om `n ander se dermkanaal te penetreer, wat op sigself alreeds `n uiters vieslike en onhigiëniese daad is, om nie eers te praat van die fisiese skade wat aangerig word nie.
Daarom kan homoseksuele nie anders genoem word as wat ons Vader in die hemel hulle noem nie, naamlik
SODOMIETE. Dit is wat hulle is, was en sal bly, want hulle afwykende dade kan slegs geklassifiseer word as sodomitiese misdaad. Hierdie soort misdaad was nog sowat twintig jaar gelede as `n strafbare misdaad in Suid-Afrika beskou.
Geliefde mede-volksgenoot, wat die leer van Jesus Christus navolg en Hom liefhet, hoe kan u stilbly oor hierdie gruwels, hoe kan u skole, kerke en ander organisasies ondersteun wat nie openlik standpunt inneem teen hierdie ernstige vergrype teen die mensdom, en veral teen ons dierbare kindertjies nie. Ons mag nie stilbly nie, ons mag Jesus nie in hierdie saak verloën nie. Amen.
Aanhalings
(3) Bell, A. and Weinberg, M. Homosexualities: a Study of Diversity Among Men and Women. New York: Simon & Schuster, 1978.
(5) "Changes in Sexual Behavior and Incidence of Gonorrhea." Lancet, April 25, 1987.
(6) Corey, L. and Holmes, K. "Sexual Transmission of Hepatitis A in Homosexual Men." New England J. Med., 1980, pp. 435-38.
(7) Family Research Institute, Lincoln, NE.
(8) Fields, Dr. E. "Is Homosexual Activity Normal?" Marietta, GA.
(10) Kaifetz, J. "Homosexual Rights Are Concern for Some," Post-Tribune, 18 December 1992.
(19) Psychological Reports, 1986, 58, pp. 327-37.
(22) San Francisco Sentinel, 27 March 1992.
(27) United States Congressional Record, June 29, 1989.

(29) Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders Fourth Edition, American Psychiatric Association, 1994.© 2000- 2003 International Organization of Heterosexual Rights





[terug]