(165 Kb)
NALIZE ROETS/ neé VAN WYK
OPENBARINGE AAN NALIZE VAN WYK
'n Reeks openbaringe aan Nalize deur die Innerlike Woord.


(1497 Kb)
GOTTFRIED MAYERHOFER -AFRIKAANS
LEWENSGEHEIME
Uit die hoofstuk ‘Groei’ van 24 September 1875:
"Wie hom teen My wette versit, straf homself. En dat Ekself nou selfs direk omgaan met julle, wat die minste is, het die volgende redes ..., eers wanneer die mensdom deur haar eie onhandigheid baie ellende na homself getrek het, en ontvanklik geword het en in staat om die beter dinge aan te neem, dan lê die materiaal al klaar, waarmee die ou, reeds lang vergete en ondermynde bouwerk van die geestelike menselewe weer opgebou sal word; en nie tydelik nie, maar blywend!"


(55 Kb)
VOLKSLEIDING-REEKS
Boek 6 - Die Voorloper in jou
Ek, die Skepper van alles wat bestaan, het ook die moontlikheid vir alles wat bestaan geskep om volkome met My te verenig. Hierdie vereniging staan bekend as die Wedergeboorte in moderne taal en hierdie skrywe het ten doel om jou, leser, op die Weg daartoe te lei.


(38 Kb)
VOLKSLEIDING-REEKS
Boek 5 - Die Ryk man en JaHshua
My Woord is Alles. Dit is die Oerbron, maar ook die Begin van elke nuwe Begin.


(154 Kb)
VOLKSLEIDING-REEKS
Boek 2 - Aan die Boerevolk van Suid-Afrika, gekluister in nood
Vir die konserwatiewe Afrikaner in die Boerevolk het dinge op alle terreine drasties versleg nadat ons land in 1994 op `n skinkbord aan die kommunistiese vyande oorhandig is.


(30 Kb)
VOLKSLEIDING-REEKS
Boek 1 - Die Weg aan JaHshua se Volk
`n Diktaat van JaHshua een die Boerevolk.


(95 Kb)
VOLKSLEIDING-REEKS
Boek 3 - Mens, wie is jy?
Ek, die Heilige van Israel, spreek met elke vrou wat My in opregtheid soek. Deur hierdie pen word Ek aan julle verwoord, want in nederigheid het sy My gesoek en gevind. Daar staan mos geskryf: ‘Wie soek, sal vind’. Amein.
`n Nuwe dag, `n Nuwe begin
Soos jy My soek, sal jy My win
Amein.


(270 Kb)
VOLKSLEIDING-REEKS
Boek 4 - Jou Kruisiging
Ek bring die Weg tot bevryding, deur die Wet van Moses, as julle die Liefde begryp waarin dit die drie-eenheid IN elkeen tot LEWE roep in My orde.


(95 Kb)
VOLKSLEIDING-REEKS
Boek 7 - Die Ryk van die Lewe
Hierdie werk bring Ek aan My Volk met die oog op veredeling van hulle diepste wese in die Waarheid. Die vier hoeke van enige vaste vorm is die pilare waarop daar gebou gaan word en daarom moet My knegte, wat omvorm tot waardige huisbewoners in My Ryk, die vier fondasies in hulleself vind om My as pilaar daar op te rig. Verenig eerstens met My in die Liefde en vind só die Lewe in My.


(187 Kb)
VOLKSLEIDING-REEKS
Sewe Dae van Stilte
Boodskap aan die Boerevolk vir hierdie onseker eindtyd


(478 Kb)
EMANUEL SWEDENBORG
Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
Deur die Goddelike genade van die Meester is die innerlikes, wat van my gees is, vir my oopgemaak, en daarby is dit aan my toegestaan om te spreek met geeste en engele, nie net slegs met hulle wat naby ons Aarde is nie, maar ook met hulle wat naby ander Aardes is, omdat ek `n begeerte gehad het om te weet of daar ander Aardes is, en wat hulle gesteldheid is, en die kwaliteit van hulle inwoners, daarom is dit deur die Meester toegestaan om met geeste en engele van ander Aardes te praat en omgang met hulle te hê


(2891 Kb)
EMANUEL SWEDENBORG
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
Arcana Coelestia – Geheime van die Hemele

Die ontstaan van die eerste kerke genoem ‘Mens’ of (Adam), Set en Enos is wat die Mees Antieke Kerk uitmaak. Dae, maande, jare, en tydperke dui nie op werklike tydperke nie, maar op `n “staat van waarneming of gewaarwording.


(207 Kb)
EMANUEL SWEDENBORG
Wat gebeur met kinders na die dood
Wat gebeur met kinders na die dood – wie sien na hulle om – die huise wat vir hulle voorsien word

(Uittreksel van Swedenborg uit:- “Our Children in the Other Live”, from Channcey Gilles.)


(202 Kb)
EMANUEL SWEDENBORG
Verskillende Slange 251 - 350
Die rede hoekom die “slang” in die algemeen alle boosheid beteken, en dat dit veral die liefde vir die self, is dat alle boosheid sy ontstaan het uit die sensuele deel van die denke, en ook uit die geheuekennis [scientifico] wat ten eerste aangedui word deur die “slang” en daarom dui dit hier op die boosheid van elke soort, en spesifiek op die liefde vir die self, of haat teenoor die naaste en die Meester, wat dieselfde ding is. Siende dat hierdie boosheid of haat verskillende geaardhede het, bestaande uit verskillende genera en spesies, word dit in die Woord beskryf deur verskeie tipes van slange; soos “adders,” “basiliske,” “vlieënde drake,” 'vurige slange (drake) wat vlieg,” “dinge wat kruip,” “horingadder” in ooreenstemming met die verskillende gif wat dit dra, wat in hierdie geval haat is.


(1751 Kb)
EMANUEL SWEDENBORG
Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
Wat in hierdie werk gesê is aangaande die hemel, die wêreld van die geeste, en die hel, sal duister wees vir hulle wat geen belang daarin het om iets te leer aangaande geestelike waarhede nie, maar is duidelik vir hulle wat so `n belangstelling het, en veral aan hulle wat `n emosie (liefde) vir die waarheid het ter wille van die waarheid, dit is, wat die waarheid liefhet omdat dit waar is, en wat ookal gelief word, dring met lig in die verstand in, veral die waarheid wat gelief word, want alle waarheid is in die lig.


(369 Kb)
EMANUEL SWEDENBORG
DIE LAASTE OORDEEL
Die Laaste Oordeel was Volbring. In die vorige klein werkie oor die Laaste Oordeel, was die volgende onderwerpe behandel: Die dag van die Laaste Oordeel beteken nie die verwoesting van die wêreld nie (n. 1-5). Die verwekking van die menslike ras sal nooit ophou nie (n. 6-13). Hemel en hel is van die menslike ras (n. 14-22). Almal wat ooit as mens gebore is vanaf die begin van die skepping, en wat gesterf het, is of in die hemel of in die hel. (n. 23-27). Die Laaste Oordeel moet wees waar almal bymekaar is, daarom in die geestelike wêreld, en nie op aarde nie (n. 28-32). Die Laaste Oordeel ontstaan wanneer dit die einde van `n kerk is, en die einde van die kerk is wanneer daar nie meer geloof is nie, omdat daar nie naaste liefde is nie


(286 Kb)
EMANUEL SWEDENBORG
DIE BOEK VAN OPENBARING
Die mens lees die Boek van Openbaringe in `n natuurlike, uiterlike en letterlike sin, waar die engele dit in `n geestelike, innerlike sin lees. Die Boek Openbaring word nou verduidelik en bekend gemaak volgens die geestelike betekenis daarvan, waar Goddelike waarhede in oorvloed aan die lig gebring word deur die Verlosser, vir diegene wat in Sy Nuwe Kerk sal wees, wat ook die Nuwe Jerusalem is.


(957 Kb)
EMANUEL SWEDENBORG
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
Daar is ongeveer 217 hoofstukke van 50 gedeeltes per hoofstuk in die hemelse geheime. Deur die Genade van die Hemelse Verlosser is hierdie werke deur Swedenborg opgeteken vir die laaste tyd of oordeel.


(2020 Kb)
DIE NUWE BYBEL
BOEK 1 - DIE LIEFDE
BOEK 1 - DIE LIEFDE - DIe aflaaibare boek hier bevat Boek 1, 2 en3


(116 Kb)
DIE NUWE BYBEL
BOEK 3 - DIE BEKRAGTIGING
BOEK 3 - DIE BEKRAGTIGING


(116 Kb)
DIE NUWE BYBEL
BOEK 2 - DIE WYSHEID
BOEK 2 - DIE WYSHEID


(1519 Kb)
THE NEW BIBLE
THE NEW BIBLE
.


(626 Kb)
END TIME MESSAGES TO LUKAAS VAN HOUT FOR THE BOER NATION
End time messages from Elohim starting at 22 August 2013 for the BoerPeople as well as for the world.


(116 Kb)
JACOB LORBER - ENGLISH
THE CHILDHOOD OF JESUS / YAHSHUA
This book describes the 3,5 years of Yahshua`s life in Egypt, in His own words as dictated to Jacob Lorber.


(116 Kb)
JACOB LORBER - ENGLISH
THE THREE DAYS IN THE TEMPLE
The aacount of the 12 year old Yahshua with te temple priests as referred to in the Gospel of Luke 3:46