In hierdie skakel sal u die liedjies vind wat ons dierbare JaHshua vir ons in 2008 gegee het om te sing op ons geestelike pad na die Wedergeboorte. So op die pad is ook talle nuwe liedjies aan Sy kinders gedikteer deur die innerlike Woord en ook so met die berymings. Hier sal u liedjies teekom wat u nog nooit voorheen gehoor het nie, asook vele ou bekendes.