Laatreens vir die Dogter van Sion
DANIEL GROBBELAAR

Hoofstuk 168

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129.

Boodskap No 168 aan Lukaas van Hout op 12 Maart 2014

JUDA SAL BRUL! Die openbaring van die misdade teen Deutschland

(Juda is Deutschland)

"Die menigte, die groot menigtes van die bloed van die dooies van die kinders van JUDA roep in smart uit na My, met groot en droewige smart het hierdie menigtes na My uitgeroep."

"Die menigte, die groot menigtes van die dooies van die kinders van JUDA roep uit na My soos wat hulle sekonde na sekonde na My uitgeroep het, minuut na minuut, uur na uur, dag vir dag en jaar na jaar het hierdie, die dooies van die kinders van Juda, uitgeroep na My."

"Ek het hierdie groot droefheid al hierdie jare vir jou gedra, My seer geliefde Juda, ja, Ek het hierdie groot en verdrietige droefheid al die jare vir jou gedra, My seer geliefde Juda."

"Die menigte, die groot menigtes van die bloed van die vergete dooies van die kinders van Juda roep uit na My vanuit hulle verborge grafte, soos wat hulle na My uitgeroep het vir geregtigheid, sedert daardie dae toe die hande van die broers van Juda hulle sonder genade en sonder deernis vernietig het en die menigtes van die kinders van Juda vermoor het en soos hul vader, Kain, die menigtes van hulle gemartelde liggame in die grond van My HEILIGE DEUTSCHLAND weggesteek het, vanwaar hulle bloed eindeloos en onophoudelik na My uitgeroep het!

MY HEILIGE DEUTSCHLAND!

"Die menigte, die groot menigtes van die bloed van die vergete dooies van die kinders van Juda roep uit na My!"

“Ja, hierdie menigte van hierdie bloed roep eindeloos en onophoudelik uit na My!

“Broers, julle valse en bose, leuenagtige en verraderlike broers van Juda, het julle gedink dat Ek blind en doof is vir hierdie werke van afgryse en onuitspreeklike verraad?“

“Dink julle regtig dat Ek blind en doof is?“

“Dink julle dat julle van My oordele, My vergelding en My toorn sal ontvlug oor hierdie menigtes wat julle vermoor en weggesteek het van die wêreld en van julle eie broer, Juda?”

"Julle het gedink dat Ek blind en doof is!

“Julle het selfs beangs na die hemel gekyk soos wat julle jul duister dade gepleeg het, welwetend hoe duister julle dade was, tog het julle voortgegaan teen My heilige geskrewe, lewende en gesproke woord en julle het die pleidooie van My Heilige Gees in julle harte verloën om genade en deernis te toon teenoor julle broer, Juda.”

"Dit was gedurende daardie oomblikke dat julle eie teerling gewerp is, maar selfs toe, in My genade en liefde wat Ek vir julle gegee het, het Ek julle menige geleenthede gegee om te bekeer van julle boosheid, maar julle liefde vir die sinagoge van satan en al die vermoëns van rykdom, mag en posisie onder die mens, wat hy julle beloof het, was groter as julle liefde vir My en julle het My in My aangesig verloën!

“JULLE HET MY IN MY AANGESIG VERLOËN!”

“Tog moet sommige dinge so wees vir My planne en My doeleindes om My wil te dien vir hierdie wêreld”

"Deel van hierdie planne en deel van hierdie doeleindes is om die sinagoge van satan ten volle te openbaar aan hierdie wêreld"

"In daardie dae en in daardie tye van julle duister dade wat julle gedink het dat dit weggesteek was en julle dit ontvlug het, het julle My wil gedoen vir hierdie tye!"

"Julle bose broers van Juda dien My en My wil om die sinagoge van satan aan die wêreld te openbaar."

"Daar is nou geen ontvlugting van julle dade van duisternis nie!

"So boos is julle voor My en My leërskare, dat Ek nie eens My Naam tot julle sal spreek nie, behalwe om te sê dat die tye van My oordele, vergelding en toorn teenoor hierdie bose dade, wat julle gepleeg en verberg het vir Juda, JULLE BROER, ja, die tye van My oordele, vergelding en toorn oor hierdie bose dade wat julle gepleeg het, het aangebreek."

"Ek sal hierdie grafte oopmaak vir die hele wêreld om julle onuitspreeklike en ellendige misdade te aanskou, wat julle in julle skynheiligheid gepleeg het om die sinagoge van satan te dien, bereidwillig gepleeg het teen julle broer Juda en soos wat Ek reeds julle gesê het; JUDAH SAL BRUL!

“JUDA SAL BRUL!

“JUDA SAL BRUL!

“Nadat Ek die grafte oopgemaak het en baie, baie meer as wat bekend is, sal Ek ook veroorsaak dat daardie werke van duisternis waarmee julle saamgesweer en wat julle gepleeg het teen julle broer Juda, en selfs tot aan hierdie einste uur, geopenbaar sal word, ja al julle bose dade, selfs dit wat julle slim verberg het en sommige wat vergete is, sal geopenbaar word aan die wêreld en aan Juda, en MY JUDAH SAL BRUL!”

“MY JUDA SAL BRUL!”

“MY JUDA SAL BRUL!”

“Staak jou skryfwerk, sodat Ek nie My toorn loslaat voor die vasgestelde tyd nie.”


 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205