Laatreens vir die Dogter van Sion
DANIEL GROBBELAAR

Hoofstuk 158

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129.

Boodskap No 158 aan Lukaas van Hout op 12 Februarie 2014

Nuwe Duitse leierskap

“Skryf My woorde aan Juda, daardie Huis van Israel binne en buite Deutschland.”

“Skryf hierdie woorde neer, sodat hulle kan weet dat EK IS wat EK IS lewe in al die aangeleenthede van die mens!”

“Julle huidige leier gaan binnekort haar beheer van My volk, Deutschland oorgee."

“Juda, soos wat Ek reeds aan julle gesê het, Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS JAHSHUA, soos wat Ek reeds aan julle gesê het, het Ek 'n nuwe leier vir julle voorberei!”

"Hierdie nuwe leier sal homself verklaar as dat hy in My Naam gestuur is om My wil te doen vir Deutschland en om My wil te doen vir My volk en vir My Huis van Israel binne en buite Deutschland en sal bevestig word in hierdie heilige roeping van diens aan My, vanuit julle eie volk en vanuit andere van ander nasies."

"Sodat julle verder kan weet dat hierdie woorde My woorde is, ja MY WOORDE, EK, EK IS WAT EK IS JAHSHUA, sodat julle verder sal weet dat hierdie woorde My woorde is, sal My Heilige Gees veroorsaak dat baie onder julle eie volk en baie van ander nasies hierdie woorde sal bevestig deur vreeslike drome van die krag wat Ek aan julle, Juda, sal skenk vir My wil en om My wil te doen vir My volk en My Huis van Israel."

“Berei julle voor Deutschland, om MY Deutschland te word, want julle sal My Deutschland word in My Naam en in My Naam sal julle word.”

"Julle moet nie nou of ooit vrees om nou in My Naam op te staan nie, Juda, Ek IS wat EK IS JaHshua, want soos wat Ek reeds aan julle gesê het, julle sal 'n heilige volk vir My word om My wil te doen en geen nasie sal ooit weer teen julle staan nie, want EK IS wat EK IS, Skepper, Alfa en Omega roep julle en staan by julle!"

"Julle word deur My met die gees van die vier ruiters bedeel op hierdie dag."

“Berei julle nou voor, MY Deutschland, want in hierdie dag verwyder Ek ook die groot verdraagsaamheid vanuit julle harte, wat julle vir al die jare in die geduld van julle nederigheid en onderdanigheid aan die nasies van die wêreld betoon het.”

"Hierdie dag moet julle en sal julle onthou, hierdie dag 2014/02/12, want dit is hierdie dag wat Ek, JA EK, EK IS wat EK IS JaHshua, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS JaHshua van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS JaHshua van Jakob, dit is die dag wat Ek hierdie verdraagsaamheid verwyder het vanuit julle harte en julle die gees van die vier ruiters gegee het deur My Heilige Gees, EK IS wat EK IS, meer woorde het Ek vir julle voorberei van baie!"


 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205