Laatreens vir die Dogter van Sion
DANIEL GROBBELAAR

Hoofstuk 154

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129.

Boodskap No 154 aan Lukaas van Hout op 7 Februarie 2014

Oordele oor die bose kinders van Gam in Suid-Afrika

Vader, ek ontvang U woorde soos wat u dit deur U Heilige Gees aan my gegee het en lewer dit nou getrou.

Laat U wil geskied Vader en ek pleit nou vir U genade!

“Skryf hierdie woorde wat tot en in jou hart gespreek word deur My, EK IS wat EK IS, skryf hierdie woorde neer, want die tye van daardie tye is op My volk.”

“Skryf hierdie woorde wat tot en in jou hart gespreek word deur My, EK IS wat EK IS.”

“Skryf hierdie woorde neer, sodat hulle kan weet en sodat My Huis van Israel en My Dogter van Sion kan voorberei vir hierdie groot boosheid wat nou gaan kom in die lande binne en buite My Suid-Afrika en oor die lande van Afrika sal hierdie groot onheil kom soos wat Ek, EK IS wat EK IS gespreek het!”

“Skryf hierdie woorde wat tot en in jou hart gespreek word deur My, EK IS wat EK IS.”

“Skryf hierdie woorde aan hierdie Farao wat in My Suid-Afrika onder die mens lewe.”

“Skryf hierdie woorde aan hierdie Farao en aan sy ministers, wyse manne en raadslede en ja, aan al sy mense wat weier om My volk te laat gaan, skryf hierdie woorde, skryf al hierdie woorde wat tot en in jou hart gespreek word om vir My te skryf, EK IS wat EK IS.”

"So spreek Ek vir julle in hierdie nag, Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob, Ek, JA EK, EK IS wat EK IS, nou sal Ek hierdie lande binne en buite Suid-Afrika vervloek vir al hulle ongeregtighede wat hulle teen My en My Huis van Israel begaan het, soos wat Ek gespreek het."

"Ek sal hierdie lande vervloek met die plaag van groot dood in vergelding en oordeel teen hierdie bose en slegte kinders van Gam wat My kinders so kwel en wat weier om My volk te laat trek, sodat hulle My kan dien."

"So spreek Ek vir julle in hierdie nag, ja Ek, EK IS wat EK IS, nou sal Ek hierdie lande van hierdie Suid-Afrika en die lande van Afrika vervloek en Ek sal hierdie vloek bring soos wat Ek gespreek het."

"Hierdie vloek is die plaag van die groot dood wat nou sal kom van dit wat kruip, krioel, vlieg en swem."

“Ja, hiervan sal die groot dood begin wat alreeds onder julle begin en versprei het regoor die lande van hierdie vloede waaroor julle gewaarsku is en nie net vloede van waters nie, maar alle soorte vloede, insluitend die vloede van die bose een en sy leërskare, die vloede van die bose een en sy leërskare deur die mens, die vloede van die gewemel van DIE Sprinkane en die vloede van die gewemel van sprinkane en alle soorte vloede het Ek voorberei vir hierdie Suid-Afrika en die ander lande van Afrika, omdat hulle My uittart.”

"My groot en liefdevolle verdraagsaamheid word voortdurend deur hierdie bose kinders van Gam geminag en op elke denkbare wyse tart hulle My hoonlaggend voor die wêreld uit!"

"Hulle het `n wrok teen My ondeurgrondelike en nimmer­eindigende genade en met hulle voete word dit vertrap voor die koninkryke van hierdie wêreld!"

"Hulle lag en spot oor My voortdurende waarskuwings en weer en weer spot en hoon hulle My in My aangesig voor die mensdom!"

“Hierdie boosdoeners doen die gruwel van alle gruwels in hulle lastering en vertrapping onder hulle voete van My lewe wat vir hulle gegee is en maak My offer 'n bespotting in die oë van die mens!”

Die gruwel van die gruwels pleeg hulle in hul laster teen My Heilige Gees wat met die grootste liefde en verdraagsaamheid met hul harte gepleit het gedurende hierdie vele jare en vele geslagte!”

“Die gruwel van die gruwels doen hierdie bose kinders van Gam, selfs al weet en glo hulle in My Naam, tog weier hulle My deur die groot boosheid wat hulle gewillig en genotvol gekies het om teen My en My volk te pleeg!”

"Hierdie bose kinders van Gam het My Heilige Gees gespot en gehoon voor al die nasies van die mens!"

"Soos wat dit in My woord geskrywe staan, is daar geen vergifnis vir die onmeetbare laster wat deur hierdie bose kinders van Gam teen My, My offer, My wil en My Heilige Gees gepleeg is nie!"

"Julle sal buig voor My, bose en slegte kinders, julle sal voor My buig en My Naam bely en in daardie dag wanneer julle voor My sal buig en My Naam bely, sal julle My volk laat trek!”

"In dié dag en in dié tyd wanneer julle voor My sal buig en My Naam bely, sal Ek ophou met hierdie vloek en hierdie plaag, maar neem kennis, bose en slegte kinders, neem kennis dat die nederigheid van julle harte teenoor My in die tye wat nog sal kom, sal wees as gevolg van die kwaadwillige arrogansie en gietyster hardheid van julle harte om voor My te buig en My Naam te bely."

"Neem kennis en verstaan, bose en slegte kinders, dat as gevolg van die kwaadwillige arrogansie en gietyster hardheid van julle harte om voor My te buig en My Naam te bely om My volk te laat trek, sodat hulle My kan dien, neem kennis en verstaan dat hierdie plae op hierdie lande sal wees vir 'n tyd en 'n tyd en 'n tyd."

“`n Gruwel van gruwels is hierdie bose en slegte kinders van Gam deur dit wat staan en wat deur mensehande gemaak is en wat My Naam verlate maak in My stad van broederlike liefde, Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, Ek sal hierdie gruwel met My eie hand vernietig, sodat julle sal weet, EK IS wat EK IS!”

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205