Boodskap No 6 aan Lukaas op 29 Augustus 2013

Boodskap No 6 aan Lukaas op 29 Augustus 2013 Skryf Lukaas, baie haastig, EK IS wat EK IS spreek. Vanuit alle uithoeke van die aarde berei hulle voor om te kom, om te buig voor hom van wie dit voorspel was dat hy sou sterf. Hulle sal neersak op die stede van Suid-Afrika vanuit alle rigtings om hulde te bring en om sy beeld te aanbid. Sy beeld sal gesien word deur almal regoor die land en oor die hele wêreld sal sy beeld gesien word. In daardie tyd sal Ek die Engel beveel wat die winde van Suid-Afrika vashou om hierdie winde los te laat. Dit is My winde, My geestelike winde wat sal versprei oor die hele land om die redenasievermoë vanuit die verstand van die kinders van Gam te verwyder. Hul rede sal vervang word met die verstand van die sprinkaan en met die verstand van die sprinkaan sal hulle oor die land swerm soos wat voorspel is. Hulle wat van ver af kom, wat na hierdie nasie toe gekom het, sal in skok en afgryse vasgevang word saam met diegene wat deur die jare versuim het om op My waarskuwings ag te slaan, sowel as My finale waarskuwings om te vlug. Hulle kreet van verraad sal gesien en gehoor word deur die hele wêreld en deur middel van hierdie katastrofes van dood en verwoesting op My mense van Suid-Afrika en die land daarin, sal die wêreld ontwaak. Baie van hierdie wat gekom het, se oë sal geopen word. Sommige sal wreed vermoor word en baie van hulle sal vlug of ontsnap terug na hul lande van oorsprong; ander sal gevind word deur My volk en sal gelei na dié plekke wat voorbeskik was om hulle te ontvang. Ontvang hulle, want deur hulle wat Ek julle lei om te vind, bring saam met hulle baie kennis, 'n rykdom van kennis in alle dinge bring hulle saam vir My kinders. Hulle wat sal ontsnap en terugkeer na hulle nasies, sal die roepstem begin teen die bose kinders van Gam. Die wêreld van nasies sal in groot rou en in groot ontsteltenis heen en weer wankel wanneer hierdie werke van vernietiging van hierdie sprinkane van die bose kinders van Gam bekend sal word regoor die wêreld. In daardie tyd sal EK IS wat EK IS hulle gedagtes ten volle open vir alles wat was, is en sal wees soos voorspel deur My boodskappers en profete vir My Suid-Afrika! Die tyd van My stilte deur My boodskappers nader vinnig. Behou die geloof, hou vas aan My Seun en Ek sal weer van aangesig tot aangesig met julle spreek deur My boodskappers in daardie plekke van skuiling. EK IS wat EK IS, vrees nie en wees nie ontsteld nie, O huis van Israel, Ek IS wat EK IS is altyd by julle. Berei julle harte voor om My hand te sien in die sake van julle wêreld soos wat nog nooit tevore gesien is nie.