10 Julie 2009

Ons vra elke leser om verskoning vir die jaar waarin hierdie webwerf onaktief was. Ek was ongelukkig vir 16 maande baie siek gewees. Maar dank ons Hemelse Vader JaHWeH, ek is weer gesond en sal binnekort begin om vele nuwe werke te plaas. U kan uitsien na verskeie plasings van ons eie Boere en dan sal daar ook meer van Swedenborg geplaas word.

Baie groete en liefde

Dirk van Vuuren